Charné & Cusaan
“Elke nou en dan, in die middel van ‘n heeltemal gewone lewe, gee liefde jou ‘n sprokies verhaal” Hoe gelukkig was ons nie, om te kon deelmaak van Charné & Cusaan se sprokies verhaal van verlowing tot troue. Dit is spesiaal om te kan deel wees van ‘n bruidspaar se trou koordinering, blomme & dekor [...]