Wie is Louinette?

Tee vorm ‘n belangrike deel van ons dag in die kantoor. Tee maak en drink is die een ritueel wat altyd dieselfde bly maak nie saak hoe besig ons dag word nie. Ek verkies Earl Grey (of seeptee soos  Annebel dit noem) en Annebel drink Vyf Rose. Ons albei drink tee met een suiker en [...]